Finesse maak ‘n Kaapse draai!
AUGUST 13, 2013
Dis weer tyd vir Finesse en Faith Fund se omgeedag om 17 Augustus, en daar is steeds kaartjies vir die fondsinsameling beskikbaar.
Datum: Saterdag, 17 Augustus 2013
Tyd: 9:30 vir 10:00 tot ongeveer 13:00
Plek: Konferensie sentrum, Spier wynplaas, Stellenbosch
Koste: R375 (sluit in ‘n geskenkpak, Finesse, koffie en tee met aankoms, ‘n driegangete en Spier wyn of sap)
Kleredrag: Stylvol en elegant.
Besprekings: Ina Viljoen
Akkommodasie: Spier het ‘n spesiale tarief vir Finesse gaste beskikbaar gestel. Bly in Spier se vier-ster hotel oor vir R900.00 per kamer, insluitend ontbyt. Die tarief is geldig vir Vrydag, 16 Augustus en Saterdag, 17 Augustus. Bespreek deur reservations@spier.co.za te kontak, of skakel 021 809 1100.
